“Die NGV is ’n stelsel wat die hele land gaan skaad, wat geen doel dien nie en wat uiteindelik gaan verseker dat geld in mense se sakke beland wat dit nie verdien nie,” het Billy Maritz, ’n inwoner van Centurion, by AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die...
AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur en ’n verslag getiteld: The World Must Know – The persecution of minority communities in South Africa vrygestel. Verskeie lande sal as...
Daar is tans meer as 8 000 kleuters wat danksy Solidariteit Helpende Hand se verskeie voedingsprojekte elke dag ’n gesonde bord kos kry. Dit is net soveel kinders as ’n volgepakte gehoor by ’n musiekvertoning in die Time Square Arena in Pretoria. Die behoefte...
Terwyl die ANC-regering met openbare verhore landwyd voortgaan om landsburgers ’n rat voor die oë oor sy nasionale gesondheidsversekering (NGV) te draai, lig AfriForum die publiek en sy lede oor die ware toedrag van sake in. ’n Vergadering word môreaand (28 Januarie)...
Klaus Schwab, stigter van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF), het onlangs in Davos, Switserland, tereg opgemerk dat een van die heel grootste uitdagings van vandag die begrip van die vierde tegnologiese rewolusie is. Dié ingewikkelde kwessie en die impak van taal...
’n Mens kan maar net wonder of Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, se besoek vandeesweek in Vereeniging werklik enige vrugte gaan afwerp rondom die Vaalrivierkrisis aangesien die Menseregtekommissie (MRK), die Suid-Afrikaanse...