Die staat van inperking en die krisis rondom die Covid-pandemie het tot gevolg gehad dat AfriForum-lede nie hul tydskrif ontvang het nie al was dit reeds in Maart gedruk. Die verligting na vlak 4 het meegebring dat die tydskrif nou wel tuis by lede afgelewer word of...
Die Covid-19-krisis en die gevolglike staat van inperking het die land en ekonomie op sy knieë gedwing. Miljoene mense kry sedert die inperking finansieel baie swaar weens onder meer werkverliese en ondernemings wat reeds hul deure moet sluit. Kunstenaars is...
“Ek is doodseker dat die mense wat voedselhulp wil sentraliseer nog nie daar waar die nood druk was nie. Dít is die punt waar dit heeltemal geregverdig is om vir die regering “nee” te sê. Of jy nou aan die gee of ontvang kant is, ons is almal saam en ons gaan saam...
AfriForum het vandag ’n omvattende Covid-19-gemeenskapsplan bekendgestel wat ten doel het om gemeenskappe te midde van die Covid-19-pandemie op te hef, te versterk en te ondersteun. Die plan fokus op veiligheid, die ekonomie, voedsel, gesondheid en munisipale dienste...
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die voortgesette Covid-19-inperking en -krisis ly. Die plan fokus op veiligheid, die ekonomie, voedsel, gesondheid en munisipale dienste binne gemeenskappe asook...
AfriForum se Gauteng-Suid-takke woeker tydens die Covid-19-pandemie. Die Vanderbijlpark-tak het in samewerking met Helpende Hand sedert die staat van inperking ingestel is sowat R200 000 se hulpakkette aan behoeftige gesinne in hul omgewing geskenk en versprei, terwyl...