https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/06/WhatsApp-Video-2020-06-12-at-11.58.53.mp4 Meer as 70 behoeftige gesinne van Coligny, ’n plattelandse dorpie in Noordwes, het vir die volgende maand kos danksy AfriForum, Saai, die Mark Fish Stigting en...
Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia bied sedert 2012 hoëgehalte onderrig deur middel van afstandonderrig en gevorderde tegnologie aan. Vanaf 2021 sal ’n bykomende heeltydse model ook vir skoolverlaters beskikbaar wees. Akademia het reeds bekendheid verwerf...
Suid-Afrikaners is nou reeds vir meer as 60 dae weens die staat van inperking in ongewone omstandighede vasgevang. Die uitwerking van die Covid-19-pandemie was en is steeds vernietigend. Behalwe dat mense se werk, roetine, verhoudings, finansiële vermoë en waarskynlik...
“Niemand het verlede jaar September, toe ons begrotings moes opstel, hierdie pandemie sien kom nie. Skole én ouers kry swaar, so elke bietjie hulp wat ons kry maak ’n groot verskil,” sê Buckie King, adjunkhoof van Hoërskool Kempton Park. AfriForum Onderwys,...
“Ek dink julle het vandag vir hierdie mense hoop gebring. Hier is honderde mense wat nou vanaand met ’n vol maag kan gaan slaap,” sê Melodie van Braken, hoof van Cradle of Hope, ’n liefdadigheidsorganisasie in Krugersdorp wat vandag saam met AfriForum en Saai kragte...
Die Covid-19-krisis gaan skole wat reeds noustrop trek en min of byna geen subsidie van die staat kry nie nog verder in ellende dompel. Terwyl onderwysers op 25 Mei moet terugkeer skool toe en onderrig vir gr. 7- en gr. 12-leerders op 1 Junie hervat, is hoofde, ouers...