Deur Alet Rademeyer Terwyl die ANC nog steier en probeer sin maak oor hoe hy meer as R2,2 miljard se bedrog met Covid-19-fondse in die Gautengse regering gaan pak, het AfriForum vandag strafregtelike klagtes teen die Johannesburg-metro ingedien. Dit kom nadat ’n...
Deur: Alet Rademeyer Die aanstelling van Mpho Nawa as administrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n begroting vir die stad onregmatig goedgekeur is wat duisende Pretorianers tans hoofbrekens besorg. AfriForum het reeds hofstukke beteken om die besluit...
“Byna elke slaggat wat in Bethal gevul is, is deur die plaaslike AfriForum-tak herstel,” vertel Ingrid Human, voorsitter van AfriForum se Bethal-tak. Volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal se voortbestaan. Daarom #VegEnBou dié dorp se tak dikwels...
Deur Alet Rademeyer Sedert 1983 word Nasionale Boomplantmaand elke jaar in September gevier. AfriForum het in 2011 ook besluit om hierdie omgewingsvriendelike inisiatief te steun en sedertdien het die organisasie en sy takke meer as 12 000 bome regoor die land...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Lephalale-munisipaliteit in Limpopo het minder as ‘n halfuur nadat AfriForum skrywes en emmers vol onverwerkte riool by hul kantore afgegee het, ‘n munisipale werker uitgestuur na twee van dié dorp se...
Deur Alet Rademeyer Die COVID-pandemie het ons wêreld en ons land kom verander. Nie ten goede nie. Vra maar vir enigiemand of hulle nou beter af is as voor die koms van Korona… Die pandemie het almal se daaglikse bestaan en werkswyse kom verander. Miljoene mense...