Deur Alet Rademeyer Regter Hayley Slingers het vandag uitspraak voorbehou in die hofsaak waarin die parlement AfriForum se hofaansoek teenstaan oor die parlement se aanvaarding van die verslag van die gesamentlike grondwetlike komitee vir die hersiening van artikel 25...
“Ons wag nie vir iemand om ons probleme op te los nie. Ons glo daarin om self in te gryp en ons hande vuil te maak,” sê Jan Vermaak, voorsitter van AfriForum se Kempton Park-tak, wat die afgelope week as deel van die burgerregteorganisasie se #VegEnBou-veldtog...
Deur Alet Rademeyer AfriForum en die burgerregte-waghond se Kempton Park-tak het vandag ’n mobiele gesondheidsentrum geopen wat ’n reuse verskil in die lewens van mense gaan maak wat nie geredelik toegang tot mediese sorg het nie. Die sentrum sal basiese...
Die COVID-19-pandemie het ’n tydelike stilte oor die omstrede kwessie van onteiening sonder vergoeding gebring. Dit is egter ’n uitgemaakte saak dat die ANC-regering nog nie van sy planne afgesien het nie om Artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening van grond...
Die goeie werk wat AfriForum in Standerton doen word raakgesien en ons as gemeenskap waardeer dit. Sonder julle sou die dorp baie slegter af gewees het. Só het Rudi Hamman, hoof van Laerskool Standerton, vandeesweek gesê oor die werk wat die burgerregte-waghond...