Deur Alet Rademeyer AfriForum het vandag ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin ’n dringende vergadering met hom versoek word om plaasmoorde én die toekoms van Afrikaners as kultuurgemeenskap in Suid-Afrika te bespreek. Die doel van die brief is om...
Deur Alana Bailey Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is op 24 Mei 2008 gestig om Afrikaans en die belange van alle Afrikaanssprekendes te bevorder. Dit fokus veral op vier terreine, naamlik: Afrikaans as familietaal en onderrigtaal op skoolvlak; Afrikaans as taal van...
Deur Carina Bester AfriForum se Bloemfontein-takke is van die begin van Oktober af fluks besig om hul woonbuurte op te knap en skoon te maak as deel van die burgerregteorganisasie se #VegEnBou-veldtog. Die Fichardtpark-tak het die eerste week afgeskop deur...
Ondanks valse inligting wat oor AfriForum se vreedsame protesoptog in Senekal versprei is, is die boodskap duidelik: Plaasmoorde is onaanvaarbaar. Ons aanvaar nie dat die regering niks daaraan wil doen nie. Ons verskerp ons stryd hierteen plaaslik en internasionaal en...
Deur Alet Rademeyer Sowat 500 ondersteuners van AfriForum het vandag vreedsaam in Senekal aan ’n protesoptog teen plaasmoorde deelgeneem waar Sekwetje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, die vermeende moordenaars van Brendin Horner, in die hof verskyn het. Terwyl...
’n See van rooi EFF-ondersteuners het vandag vir Julius Malema en Mbuyiseni Ndlozi ná hul verskyning in die parkeerterrein van die Randburgse landdroshof singend en dansend verwelkom. Vryheidsliedere is gesing en “Amandla, Awethu” en “AfriForum and racists must fall”...