deur Forum Nuus | Des 11, 2020 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Dis Desembermaand en baie mense gaan nou, ondanks ’n jaar van inperking, bietjie vir die vakansietyd wegbreek. Vir diegene wat weggaan, en selfs vir die van ons wat met Jan Tuisbly se karretjie móét ry, is ’n baie belangrike vraag of jou huis...
deur Forum Nuus | Des 9, 2020 | Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum het onlangs die resultate van sy blou- en groendruppelprojek bekendgemaak en tot die slotsom gekom dat die rioolafvalwaterbehandelingswerke in talle dorpe uiters swak is. Die bloudruppeltoetse fokus op die gehalte van drinkwater en...
deur Forum Nuus | Des 9, 2020 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste en sy minister, Ronald Lamola, het in verskeie sake en herhaaldelik geen ag geslaan op AfriForum se privaatvervolgingseenheid se versoeke om kommunikasie en inligting nie. Die sake sluit in...
deur Forum Nuus | Des 8, 2020 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Ongeag van die uitdagings van die Covid-19-regulasies was AfriForum se Dink of Sink-debatkompetisie vir 2020 steeds ’n sukses met meer as 50 spanne van regoor die land wat deelgeneem het. Waar die kompetisie verlede jaar nog by sekere skole in...
deur Forum Nuus | Des 7, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika word gereeld as die land met die hoogste verkragtingsyfer ter wêreld bestempel met ’n geraamde 132,4 verkragtings per 100 000 inwoners. Dit is baie duidelik dat die regering nie by magte is om sy burgers doeltreffend teen geweldsmisdaad...
deur Forum Nuus | Des 5, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Kian Smuts (9), Jayden Barnard (13) en Elsa Vermooten (14) het bewys dat jy nooit té jonk is om jou entrepreneuriese vaardighede te begin ontwikkel nie en vanjaar weggestap as wenners tydens die tweede...