Rommel hoop oral op sypaadjies, by private wonings en voor sakeondernemings in Bloemfontein op weens die Mangaung Munisipaliteit se versuim om vullisverwyderingsdienste te lewer. Gevolglik word broeiplek vir rotte en ander peste geskep en word dreineringstelsel ook...
Deur Zydèlia Venter Akademia het onlangs ʼn toekenning van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA) ontvang vir uitnemendheid in onderrig. Die instelling het die toekenning genaamd, Groep-landkampioen, tydens ʼn virtuele toekenningsplegtigheid...
Deur Alet Rademeyer Ons is nog maar in die begin van die jaar en dit is klaar moeilik om elke dag se dosis slegte nuus te verteer. Daarbenewens woed die pandemie ook nog voort en bly mense maar skrikkerig om die gevreesde virus op te doen. Oudpres. Jacob Zuma sê...
Deur Marthinus Koekemoer Die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria het dringend R5 miljoen nodig om dié geskiedkundige erfenisterrein vir die volgende ses maande aan die gang te hou. Die monument het ’n noodkreet op sy FB-blad geplaas en sê personeelafleggings is ’n...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Groot droom is bewaarheid met Sol-Tech, die beroepskollege van die Solidariteit Beweging, wat vandeesweek amptelik sy nuwe kampus in Centurion geopen het. Meer as 600 studente ontvang hier wêreldklasonderrig in Afrikaans om hul as...
Deur Alet Rademeyer AfriForum en die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) het ’n skikking bereik wat dit vir dokters moontlik maak om behandeling met ivermektien te begin gelyklopend met die indiening van ’n artikel 21-aansoek, in...