Polisiemagsmisbruik het skerp toegeneem tydens die COVID-19-pandemie met tientalle mense wat vir netelige oortredings onregmatig in hegtenis geneem is. Hierdie is die nagmerrie-vertelling van ’n vername sakeman, dr. Hinner Köster, van Pretoria wat ook onlangs ’n...
Forum Sekuriteit is verantwoordelik vir die beskermings- en veiligheidsdienste by die nuwe kampus van Sol-Tech, die beroepsopleidingskollege van die Solidariteit Beweging. Die nuwe kampus het vandeesmaand sy deure geopen en meer as 400 nuwe studente verwelkom....
Deur Marthinus Koekemoer Verlede jaar se verwoestende brande in die Wes-Vrystaat kon die einde van verskeie boere se besigheid beteken het, maar met die hulp van Manna vir die Boere het skenkings van regoor die land ingestroom om beeste, wat in die slaggebly het, te...
Deur Alet Rademeyer Terwyl misdaad in die algemeen verlede jaar tydens die COVID-19-pandemie afgeneem het, was daar egter steeds ’n toename in wrede plaasmoorde. AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en –aanvalle vir 2020 bekendgestel. Verlede...
AfriForum het verlede jaar gehelp om duisende slaggate regoor die land te herstel. Dawie Ruthven, ondervoorsitter van die AfriForum-tak op Witrivier, verduidelik in die video hoe maklik dit vir Jan Alleman is om slaggate te herstel. Jy kan ook help deur R10 te skenk....
Dit is vir AfriForum belangrik om sy eie reaktiewe vermoë te ontwikkel en om oor die nodige toerusting te beskik om kwesbare gemeenskappe en gebiede te beveilig. Daarom het die burgerregte-waghond se Bellville-buurtwag onlangs in samewerking met die nuutgestigte...