deur Forum Nuus | Jul 23, 2015 | Artikels
Emosies loop hoog onder inwoners van die misdaadgeteisterde Mooinooi en Buffelspoort-omgewing in Noordwes. ’n Veiligheidsvergadering is Woensdagaand gehou waartydens besluit is om die informele veiligheidstrukture beter te koördineer ten einde die inwoners beter te...
deur Forum Nuus | Jul 22, 2015 | Artikels
AfriForum Jeug het vandeesweek verskillende plakkate op die kampusse van die Puk, Tukkies, Kovsies en Maties opgesit om Afrikaanse studente oor brandende kwessies in te lig. Eduan Dupper, ondervoorsitter van AfriForum Jeug, het gesê die doel van die projek is om...
deur Forum Nuus | Jul 21, 2015 | Artikels
AfriForum Jeug is “teleurgesteld” oor die “onbevredigende antwoorde” wat prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), gegee het in reaksie op ’n brief wat hulle aan hom gerig het oor die hantering van ontgroeningsvoorvalle op verskillende...
deur Forum Nuus | Jul 21, 2015 | Artikels
Die Gautengse LUR vir onderwys se plan om tablette ter waarde van R1,2 miljard aan duisende matrikulante in townshipskole uit te deel, is soos om ’n pleister te probeer plak op die onderwyswonde in die land. Só meen prof. Elda de Waal, onderwyskundige verbonde aan die...
deur Forum Nuus | Jul 20, 2015 | Artikels
Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Verander van kleur, maar nie van geur. Só lui die nuwe bemarkingsboodskap van Pretoria FM, die gewese Radio Pretoria. Die radiostasie is vandag op luisterryke wyse in die hoofstad by die Atterbury Teater in die ooste van die Jakarandastad...
deur Forum Nuus | Jul 20, 2015 | Artikels
Die bevelvoerder van die polisie se opleidingskollege in Hammanskraal, noord van Pretoria, het glo nie net van die gedenkteken by dié kollege ontslae geraak nie. Hy het na bewering ook vroeër toe hy by die Berede en honde-eenheid van die polisie in Pretoria-Wes aan...