deur Forum Nuus | Jan 29, 2016 | Artikels
AfriForum se Delmas-tak het vandeesweek droogtehulp aan 16 boere in Bothaville gebied as deel van AfriForum se samewerkingooreenkoms met Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en TLU SA wat ondermeer aksies om droogteverligting te bring en voerprobleme op te los,...
deur Forum Nuus | Jan 26, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug het vandeesweek ’n suksesvolle opleidingskamp vir studente van sy kampustakke buite Bela Bela gehou. Morné Mostert, nasionale jeug koördineerder, het gesê sowat 40 studente het die kamp bygewoon. Hulle is van verskeie kampusse soos Tukkies, Kovsies,...
deur Forum Nuus | Jan 22, 2016 | Artikels
Die nood in Suid-Afrika in dorpe en stedelike gebiede waar talle mense nie drink- of lopende water het nie, het selfs tot die harte van kleuters begin deurdring. Die Kleutergenot Kleuterskool in Rietvalleirand in die ooste van Pretoria het vandag in samewerking...
deur Forum Nuus | Jan 21, 2016 | Artikels
Verskeie organisasies het vandag saam met AfriForum hande gevat om boere te ondersteun en by te staan tydens die ergste droogte in dekades. AfriForum, Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand, TLU SA en Cell C, het omvattende planne bekend gemaak om boere en hul vee...
deur Forum Nuus | Jan 19, 2016 | Artikels
Forum Films se dokumentêr oor die ANC se gewelddadige optrede as bevrydingsbeweging het fliekgangers in Pretoria gisteraand aangegryp. Tainted Heroes is die eerste film van Forum Films wat deel van die burgerregte-organisasie AfriForum is. Dit vertel die verhaal van...
deur Forum Nuus | Jan 13, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie gaan die vier boere van Parys in die Vrystaat bystaan met hul regskoste nadat hulle van moord aangekla is op twee plaasaanvallers. Boeta van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg is vandeesweek elk op...