Header Artwork

AfriForum Jeug waarsku teen vandale van kultuurgoedere

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug sal sélf ’n strafregtelike klag teen die #RhodesMustFall-vandale lê indien dr. Max Price, visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, dit nie doen nie. Dit kom nadat ondersteuners van dié betogingsveldtog kultuurgoedere...

Ondersoek parlementêre verskuiwing deeglik – kenners

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie ekonomiese en politieke kenners meen pres. Jacob Zuma se voorstel dat Suid-Afrika slegs een hoofstad moet hê en dat die parlement na Pretoria moet skuif, moet eers deeglik ondersoek word. Zuma het tydens verlede week se Staatsrede...

Maties-regsaksie nie einde van taalstryd

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandag in die hooggeregshof in Kaapstad ooreengekom dat Afrikaans as onderrigmedium gelyke status sal geniet soos verlede jaar tydens ’n raadsvergadering besluit is. Die...

Saak teen Parys-boere en polisiekaptein uitgestel

Die hofsaak teen die vier boere van Parys in die Vrystaat en ’n polisiekaptein wat van moord aangekla word op twee plaasaanvallers, is uitgestel tot 15 April. Boeta van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en  Anton Loggenberg het vandag saam met...

Wits doen weg met Afrikaans as onderwysvak

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Onderwysstudente sal nie meer Afrikaans as hoofvak kan neem by die Universiteit van Witwatersand (Wits) in Johannesburg nie. Luidens mediaberigte kan B.Ed-studente wat vanjaar in hul eerste jaar is nie meer Afrikaans as hoofvak neem nie....

Wreedste jaar nog vir boere en hul werkers

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum en die TLU SA het vandag die jongste statistieke vir plaasaanvalle en-moorde in Suid-Afrika bekendgestel. Volgens die organisasies was verlede jaar die wreedste jaar nóg vir Suid-Afrikaanse boere en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN