Header Artwork

Student skryf gedig na EFF-aanranding by Tuks

Afrikaanse studente het  teen die gewelddadige optrede van EFF-lede op die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) in opstand gekom. Die EFF dreig die afgelope week om die kampus onregeerbaar te maak indien daar nie onmiddellik met Afrikaans as onderrigmedium...

AfriForum Jeug sê Afrikaans sal op Tuks bly

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Afrikaanse studente het vandag by die Universiteit van Pretoria vasgestaan en op Afrikaans as onderrigmedium aangedring, ondanks ernstige voorvalle van geweldpleging deur die EFF. Lede van AfriForum Jeug was ook op die kampus...

AfriForum Jeug staan op teen die EFF by Tuks

  Deur : Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug meer as ‘n duisend studente gemobiliseer by die Universiteit van Pretoria (UP) om op te staan vir Afrikaans as onderrigtaal. AfriForum Jeug en talle studente het gister teen die EFF opgestaan wat eis dat met...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN