deur Forum Nuus | Mar 2, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ek is in Afrikaans grootgemaak en die liefde wat ek vir dié taal het, is onbeskryflik.” Só sê Welcome Sphiwe Buda van Pretoria oor sy moedertaal Afrikaans. Die onlangse aanslae op Afrikaans as onderrigtaal en gewelddadige protesaksies op...
deur Forum Nuus | Mar 1, 2016 | Artikels
Deur: Jhua-Nine Wyrley-Birch Na afloop van die onlangse gebeure by die Universiteit van Stellenbosch, wil die burgerregte-organisasie AfriForum alle Maties-alumni aanmoedig om te stem vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal in die komende...
deur Forum Nuus | Feb 29, 2016 | Artikels
Barnard Beukman, Beeld se nuwe redakteur, se ideaal en model vir die koerant is dat dit ’n objektiewe markplein vir oop gesprekke, indringende debatte, verskillende gedagtes en konstruktiewe kritiek moet wees. Waar hy gemaklik in sy kantoor in Mediapark in...
deur Forum Nuus | Feb 28, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit asook lede van die ANC/SAKP/Cosatu-alliansie het vandag ’n bilaterale vergadering in Pretoria gehou wat daarop gemik is om ’n vreedsame, stabiele en volhoubare akademiese...
deur Forum Nuus | Feb 26, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons beskou vandag as ’n reuse deurbraak in die stryd teen plaasmoorde.” So het Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, gesê nadat regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen vandag in die Pretoriase hooggeregshof beslis het dat die...
deur Forum Nuus | Feb 26, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Hoewel die meeste verbruikers ’n sug van verligting slaak na afloop van die 2016 begrotingsrede, is die sakeregte-waghond AfriSake van mening dat die minister van finansies egter versuim het om buitelandse beleggers te oortuig om...