Header Artwork

Opportunistiese LUR vir onderwys “moet val”

Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, is vir die soveelste keer in die spervuur nadat hy vandeesweek verskeie ondeurdagte voorstelle vir openbare skole in die provinsie gemaak het. Lesufi wil hê skole moet voortaan volgens hul prestasie in vier kategorieë,...

AfriForum bevorder Afrikaans in die sakewêreld

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag  ʼn nuwe projek, Afrikaans-Vriendelik, bekendgestel wat Afrikaans in die sakewêreld sal bevorder deur erkenning en gratis bemarking aan Afrikaanse ondernemings en diensverskaffers te gee....

AfriForum maak reg vir regstappe teen Kovsies

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum berei tans voor op regstappe om Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te red nadat die senaat van dié universiteit pas ten gunste van ’n nuwe taalbeleid gestem het wat...

AfriForum sal nie toelaat dat beheerliggame in slag bly

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons kan nie toelaat dat beheerliggame se invloed in skole onderdruk word nie.  Ouers se insae en ondersteuning is ongelooflik belangrik vir skole.” Só het Carien Bloem, projekkoördineerder vir onderwys by AfriForum, gereageer nadat dit...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN