Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering is vandag tydens die bekendmaking van die Munisipale Oudit vir die Noordwes van stapel gestuur. Dié sentrum is begin in reaksie op die algemene verval en agteruitgang van munisipale dienste in veral...
AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal, nadat die skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte...
Deur Alet Rademeyer Solidariteit Helpende Hand het die afgelope sewe jaar sowat 3 000 behoeftige skoolmeisies deur middel van die #HelpHetta-projek gehelp. Dié projek voorsien sanitêre ware en higiëniese produkte aan meisies. Sedert die COVID-19-pandemie Suid-Afrika...
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se boere voer ’n opdraande stryd. Daagliks moet hulle veg om hulself en hul gesinne te beveilig, terwyl die ANC-regering ook ’n swaard oor hul kop hou met sy beleid oor onteiening sonder vergoeding. Insetkoste is hemelhoog en boere kry...
Die eerste AfriForum Sport vir Hoop-pretloop is vandag by die Voortrekkermonument aangebied. Ronald Peters, AfriForum se bestuurder vir Sport, het die byeenkoms as ‘n groot sukses bestempel en die hoop uitgespreek dat daar binnekort soortgelyke pretlope by al...
Deur Alet Rademeyer Vyftien jaar gelede het die AfriForum-droom klein begin met ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport oor die stigting van ’n “nuwe forum” gepubliseer is. Dié organisasie het met sy stigting geen lede gehad nie en slegs oor drie personeellede en...