Header Artwork

AfriForum en Solidariteit sê #neevirkwotas in sport

“In die belang van alle atlete, kinders en landsburgers, gaan ons nie toelaat dat valse, politiesegedrewe beskuldigings ons stilmaak nie. Dit is tyd dat ons teen politieke-boelies opstaan wat onregverdige rasse-ideologieë in sport wil afdwing.” Só het Kallie Kriel,...

AfriForum eis R260 000 van Mkhondo munisipaliteit

AfriForum het as deel van sy nasionale slaggatmaand-veldtog R260 000 van die Mkhondo plaaslike munisipaliteit geëis vir slaggate wat in Piet Retief herstel is. Dit kom nadat dié munisipaliteit ’n ooreenkoms met AfriForum verontagsaam het wat reeds op 24 Junie 2015...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN