deur Forum Nuus | Jul 7, 2016 | Artikels
Lede van AfriForum se Apiesrivier-tak het vandag in samewerking met studente wat vanjaar deel van dié organisasie se internskapsprogram is, sowat 10kg vlieë, rioolafval en ʼn memorandum by die Tshwane Munisipaliteit se hoofkantoor oorhandig. Dié aksie volg nadat...
deur Forum Nuus | Jul 6, 2016 | Artikels
Die sakeregte-waghond AfriSake het die Tshwane Metro gister in die hooggeregshof in Pretoria met ʼn dringende hofaansoek gekeer om ʼn R950 miljoen-infrastruktuurfooi vir ʼn slimkragmeterkontrak aan die diensverskaffer Peu Capital te betaal. Dit volg nadat die stadsraad...
deur Forum Nuus | Jul 5, 2016 | Artikels
AfriForum se Afrikaans-Vriendelik-inisiatief wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder deur erkenning en gratis bemarking aan Afrikaanse ondernemings en diensverskaffers te gee, is goed op dreef met 340 geregistreerde ondernemings. Dié ondernemings...
deur Forum Nuus | Jul 4, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke het vandeesweek amptelik afgeskop. Volgens Marike van As, woordvoerder van AfriForum Jeug Kovsies, het die internskap ten doel om ʼn verrykende ervaring te wees wat...
deur Forum Nuus | Jul 4, 2016 | Artikels
AfriForum het die afgelope naweek kragte met verskeie organisasies saamgesnoer en sowat 500 000 liter water aan die Kroonstad-gemeenskap geskenk. Dít volg nadat dié dorp ʼn groot watertekort ervaar het nadat munisipale reservoirs en damme in die gebied opgedroog het....
deur Forum Nuus | Jul 1, 2016 | Artikels
Alet Rademeyer AfriForum en die Treasure the Karoo Action Group (TKAG), gesamentlik bekend as die Alliansie, is van mening dat die toekenning van eksplorasiepermitte deur die regering ondeurdag en onverantwoordelik is. Dít volg na die mees onlangse uitreikings van dié...