deur Forum Nuus | Jul 14, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ondersoek instel nadat dit onder sy aandag gekom het dat die R727 tussen Kroonstad en Bothaville se strepe onlangs oorgeverf is, terwyl die pad in ’n haglike toestand is. Luidens mediaberigte loop dié nuut geverfde strepe...
deur Forum Nuus | Jul 13, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugvleuel meen versoeke deur groepe soos Students for Law and Social Justice (SLSJ) dat ryk studente arm studente se studies moet subsidieer is verregaande. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum Jeug koördineerder, is dit...
deur Forum Nuus | Jul 12, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) in ’n ope brief versoek om terugvoer te gee oor al die sake waarby die SAMRK op eie inisiatief betrokke geraak het, asook die vordering met daardie sake se ondersoeke....
deur Forum Nuus | Jul 11, 2016 | Artikels
In die lig van die onlangse toename in aanvalle op bedrywige paaie in die Bronkhorstspruit-omgewing, het die burgerregte-organisasie AfriForum vandag wenke gegee hoe motoriste veiliger op paaie in die gebied kan wees. Dít volg nadat taxipassasiers verlede...
deur Forum Nuus | Jul 11, 2016 | Artikels
AfriForum se De Goede Hoop-koshuis wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak, bied op 30 Julie ʼn besoekersdag aan vir alle Afrikaanse studente wat belangstel om dié koshuis hul tuiste tydens hul universiteitsloopbaan te maak. Die koshuis...
deur Forum Nuus | Jul 8, 2016 | Artikels
Studente wat vanjaar deel van die burgerregtewaghond AfriForum se internskapprogram is, het vandeesweek gewoeker en aan verskeie landswye selfdoen- en protesaksies deelgeneem. Dié internskapprogram is vir die eerste keer in 2014 gehou en het ten doel om die jeug te...