Header Artwork

AfriForum sal waghond wees tydens verkiesing

AfriForum as burgerregte-organisasie moedig Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan die 2016 munisipale verkiesing wat op 3 Augustus gehou word. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regering by AfriForum, sê die organisasie staan buite die partypolitiek, maar as  ʼn...

AfriForum-ontwerper maak Turkye-nagmerrie mee

Rozier van Tonder, grafiese ontwerper by die burgerregte-organisasie en sy vrou, Leandré, se eerste oorsese reis het hulle lighoofdig gelaat toe hulle hulself die naweek in Istanbul in Turkye midde-in die mislukte staatsgreep bevind het. Die Van Tonders en vriende het...

SA soldate met AfriForum Springbok Vasbyt vereer

Hardlopers en stappers van regoor die land het die naweek byeengekom om kragte te meetby die AfriForum Springbok Vasbyt-wedloop wat deur AfriForum en die Voortrekkermonument Atletiekklub aangebied is. Dié unieke wedloop word sedert 2006 aangebied en herdenk elke jaar...

De Goede Hoop-koshuis: Aansoeke nou oop

AfriForum se De Goede Hoop-koshuis, wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak, se aansoeke is nou amptelik oop. Dié koshuis het ten doel om ʼn inklusiewe tuiste vir enige Afrikaanssprekende Tukkie-student te wees en kan beskryf word as ʼn...

AfriForum-internskap bemagtig studente

Die AfriForum-internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke is vandag suksesvol afgesluit. Die program het 25 studente die afgelope twee weke die geleentheid gegee om aan die verskillende bedrywighede, veldtogte en aktiwiteite van dié...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN