Deur Alet Rademeyer Provinsiale leiers van die ANC het tot môremiddag vyfuur om lyste met name van ANC-lede wat van beweerde korrupsie of ander ernstige misdade aangekla word óf wat by beweerde korrupsie betrek of geïmpliseer word, bekend te maak. Dié inligting moet...
Danksy die FAK word die enigste oorblywende kakebeenwa wat die Slag van Bloedrivier oorleef het nou deur die alombekende prof. Erik Holm gerestoureer. Dié pronkstuk, wat as die Maritz/Laas/Uys-wa bekend staan, sal binnekort by die Voortrekkermonument in Pretoria...
Die man wat in 2017 glo ’n ongeluk veroorsaak het waarin die verloofdes Ruan Coen (26) en Jessika Kennedy (25) op die N4-snelweg naby Pretoria dood is, sal op 29 April op twee aanklagte van moord in die landdroshof in Pretoria verskyn. Dit volg nadat AfriForum se...
Deur Alet Rademeyer Die geskiedenis oor die Slag van Donkerhoek (ook genoem Diamond Hill), wat op 11 en 12 Junie 1900 plaasgevind het, gee Afrikaners vandag nog hoop as gekyk word na die deursettingsvermoë en waagmoed wat die Boere tydens die veldslag aan die...
Deur Alet Rademeyer Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, het klaarblyklik nie meer enige vriende oor nie behalwe vir sy meelopers in die ANC. Dié omstrede LUR, wat ook die ANC se adjunkvoorsitter in Gauteng is, se kop is vandeesweek deur vakbonde,...
’n Mens hoor al te dikwels nog van individue wat te sterwe kom sonder dat hul ’n behoorlike testament gehad het. Nie net het dit ernstige implikasies oor wat met die nalatenskap van gestorwenes gebeur nie. Dit veroorsaak enorme hartseer, trauma, pyn én frustrasie vir...