Header Artwork

Motsoeneng: Doring in mediavryheid se vlees

Die ondersoekende joernalis Jacques Steenkamp het vandeesweek aangekondig dat hy besluit het om te bedank by die SAUK. Steenkamp, wat voorheen by Vaalweekblad, Beeld en Rapport as senior misdaadverslaggewer gewerk het voordat hy in 2013 by die SAUK aangesluit het, se...

Ystergreep op openbare universiteite voorspel niks goed

Openbare universiteite in Suid-Afrika is as’t ware in ’n staat van gyselaarskap. Die aard en wese van dié instellings is besig om teen ’n astronomiese tempo te verander met gepaardgaande kommer oor kwessies rondom die handhawing van standaarde, gehalte-kwalifikasies...

AfriForum Jeug kondig Tuks-studiebeurswenner aan

Carmi Joubert, ʼn eerstejaar- Bcom (Rek)-student aan die Universiteit van Pretoria, is vandeesweek aangewys as die finale wenner van die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het...

Selfdoen is beter as niksdoen, sê AfriForum

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het gister afgeskop met ʼn groot padveiligheid-aksie in Delmas. Nagenoeg 100 lede van AfriForum se hoofkantoor, die plaaslike AfriForum-tak, lede van die Delmas-gemeenskap en privaat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN