deur Forum Nuus | Okt 10, 2016 | Artikels
Lede van AfriForum Jeug het verlede week van Olifantshoek na Orania getoer tydens dié jeugvleuel se jaarlikse nasionale leierskapsontwikkelingstoer. Sowat twintig studente van verskeie AfriForum Jeug-universiteitstakke, wat NWU-Pukke, Tukkies, Kovsies asook Maties...
deur Forum Nuus | Okt 10, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog gaan vandeesweek in dele van Gauteng en Limpopo uitgerol word. Tydens dié projek sal paaie herstel en opgegradeer word, verwyderde stoptekens vervang word en voetoorgange en spoedhobbels geverf...
deur Forum Nuus | Okt 7, 2016 | Artikels
“Afrikaans behoort nie net aan een groep mense nie. Dit is ʼn taal met ʼn oorsprong wat oor drie kontinente strek. Daarom moet erkenning aan alle mense gegee word vir wie hul Afrikaanse en/of ander identiteit belangrik is. Só meen Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof...
deur Forum Nuus | Okt 6, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanjaar as ʼn borg opgetree vir die Hoërskool Tygerberg se toneelgroep wat deurgedring het na die finale rondte van die ATKV se jaarlikse tienertoneel-kompetisie by die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom. Tydens dié landwye...
deur Forum Nuus | Okt 6, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan in samewerking met Quads 4 Quads, Adventure Company en Farmers’ Friends vandeesweek sy deel doen vir die bewusmaking van plaasmoorde deur ʼn motorfietstoer vanaf Ballito in KwaZulu-Natal tot Carnival City in Gauteng te...
deur Forum Nuus | Okt 5, 2016 | Artikels
Die Solidariteit Beweging dring daarop aan dat universiteite so gou moontlik heropen om prostudie-studente se regte te beskerm om met hul studies te kan voortgaan. Die beweging wat Solidariteit, AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit Helpende Hand insluit, het...