Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Dit blyk dat die Universiteit Stellenbosch (US) met elke nuwe taalbeleid teen ’n versnelde en rampspoedige spoed op pad na totale verengelsing is. En dít met Afrikaans as vyand nommer een. Met ’n nuwe konseptaalbeleid wat Afrikaans as...
Deur Alet Rademeyer Die openbare verhore oor die Wysigingswetsontwerp op Onteiening (B23 van 2020) vind nou in verskillende provinsies plaas. Dié wysigingswetsontwerp sal die huidige Wet op Onteiening (Wet 63 van 1975) vervang. AfriForum doen ’n dringende beroep op sy...
AfriForum se vrywilligers is die hart en siel van dié burgerregte-organisasie en gee dikwels hul naweke prys om ’n verskil in hul gemeenskappe te maak. Takke in die Mooirivier-streek het die afgelope naweek gewoeker en slaggate gevul, gras gesny, padtekens geverf en...
Lede van AfriForum se Wilgehof-tak in Bloemfontein, spelers van die Cheetahs-rugbyspan se Cheetahs for Change, spelers van die Hoërskool Jim Fouche se rugbyspanne en lede van die publiek het vandag ingespring om slaggate te herstel en strepe in die strate voor die...
AfriForum se skole entrepereneurskompetisie Besigheidsbytjies het gister vir 2021 by die Centurion Christelike Laerskool afgeskop. Vanjaar is daar nuwe kategorieë wat alle leerlinge tot in matriek sal insluit. Besoek www.besigheidsbytjies.co.za om meer uit te vind....
Die Pionier Dienstemaatskappy het die waterwerke in Koster oorgeneem. Daar was ’n hofstryd tussen die inwoners en die munisipaliteit oor die swak dienslewering ná daar by tye vir weke op ’n slag nie water aan inwoners gelewer is. Hierna het die inwoners self die...