deur Forum Nuus | Okt 17, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie het adv. Busisiwe Mkhwebane, wat vandag met haar termyn as Openbare Beskermer (OB) begin het, versoek om Collen Maine, omstrede president van die ANC-jeugliga, se moontlike bande met die Guptas te ondersoek. Dit kom nadat dit aan die lig...
deur Forum Nuus | Okt 17, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog, wat aan die begin van Oktober van stapel gestuur is, gaan vandeesweek verder in Coligny, Heilbron, Tzaneen, Bethal, Sasolburg, Vryburg en dele van Pretoria-Oos uitgerol word. Tydens die tweede...
deur Forum Nuus | Okt 14, 2016 | Artikels
“Organisasies soos AfriForum gee vir mense hoop en hoop is baie belangrik vir die land se toekoms.” Só meen Marlene van Staden, nuutverkose burgermeester van die Modimolle/Mookgopong plaaslike munisipaliteit. AfriForum het gister, in samewerking met dié...
deur Forum Nuus | Okt 14, 2016 | Artikels
Die sakeregtewaghond AfriSake gaan vanmiddag om 14:00 ook ’n strafregtelike klag teen Julius Malema, leier van die EFF, vir aanhitsing tot geweld by die Lyttelton Polisiestasie indien. Dit kom nadat Malema gister op ’n nuuskonferensie in Johannesburg ondernemings in...
deur Forum Nuus | Okt 13, 2016 | Artikels
Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom dit dat Julius Malema, leier van die EFF, uiteindelik vervolg gaan word ná gewraakte grondgryp-uitlatings wat hy in Desember 2014 in Bloemfontein gemaak het. Die uitlatings het Malema uiteindelik duur te...
deur Forum Nuus | Okt 11, 2016 | Artikels
Die selfoondiens AfriFoon is die eerste selfoondiens in die wêreld wat alle bemarking, korrespondensie, kontrakte, verkoopaksies en dienslewering slegs in Afrikaans aanbied. Dié selfoondiens is op die been gebring om Afrikaans in die telekommunikasiespeelveld te...