deur Forum Nuus | Des 15, 2016 | Artikels
Die Pretoriase Hooggeregshof het vandag beslis dat die Universiteit van Pretoria (UP) in 2017 mag voortgaan met die implementering van sy voorgestelde taalbeleid. Dít kom nadat AfriForum en Solidariteit die grondwetlikheid van dié taalbeleid, vandeesmaand voor ʼn...
deur Forum Nuus | Des 15, 2016 | Artikels
Deur Alet Rademeyer 2016 is byna iets van die verlede. In vele opsigte was dit ’n warboeljaar met ontstellende gebeure op talle terreine plaaslik en internasionaal. Op eie bodem is Suid-Afrikaners onder meer gekonfronteer met openbare universiteite wat in oorlogsones...
deur Forum Nuus | Des 12, 2016 | Artikels
Sowat 44 leerders van skole regoor die land het verlede week bymekaargekom tydens die burgerregte-organisasie AfriForum se tweede suksesvolle leierskapsontwikkelingskamp, wat by die Mooikrans Equus-plaas in Mpumalanga aangebied is. Volgens Riaan Jacobs, opleidingshoof...
deur Forum Nuus | Des 9, 2016 | Artikels
Ondanks die feit dat Suid-Afrikaanse universiteite vanjaar onder die #FeesMustFall-beweging gebuk gegaan het, is ’n algemene klasgeldverhoging van 8% by verskeie tersiêre instansies vir 2017 goedgekeur. Dít volg nadat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en...
deur Forum Nuus | Des 7, 2016 | Artikels
Die saak teen die drie UCT- studente, Masixole Mlandu, Chumani Maxwele en Slovo Magida, wat na bewering vroeër vanjaar sowat R600 000 se skade aan 24 geskiedkundige skilderye verrig het, is vandeesweek in die landdroshof in Wynberg laat vaar en moet die beskuldigdes...
deur Forum Nuus | Des 7, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-unie TLU SA het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion die 2016-syfers ten opsigte van plaasaanvalle en plaasmoorde bekend gemaak. Dít volg nadat die burgerregte-organisasie in Mei vanjaar ’n geskiedkundige...