deur Forum Nuus | Feb 20, 2017 | Artikels
In die lig van ’n ongekende reeks plaasaanvalle wat gemeenskappe landwyd sedert die begin van die jaar geruk het, het die burgerregte-organisasie AfriForum vandag aangekondig dat hy binnekort ʼn veiligheidsberaad sal aanbied. Dít volg nadat Sue Howarth (64) en haar...
deur Forum Nuus | Feb 20, 2017 | Artikels
Studente van AfriForum Jeug Tukkies, De Goede Hoop-koshuis en die ambagskollege Sol-Tech het vanjaar hul eie jooloptog gehad om geld vir liefdadigheid in te samel nadat die Universiteit van Pretoria (UP) vroeër aangekondig het dat dié jare-oue tradisie vanjaar in ʼn...
deur Forum Nuus | Feb 16, 2017 | Artikels
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag in ’n voorlegging by ’n nasionale verhoor van die Menseregtekommissie (MRK) oor rassisme en die sosiale media in Johannesburg geen doekies omgedraai oor watter dubbele standaarde rondom dié kwessie in die...
deur Forum Nuus | Feb 16, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek 222 geskenkte voerbale aan boere in die Vrystaat, wat verlede jaar onder erge droogte gebuk gegaan het, afgelewer. Dit is moontlik gemaak deur skenkings van die publiek sowel as donasies van Telwiedré Voere. Dié...
deur Forum Nuus | Feb 14, 2017 | Artikels
Die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan en sy regskonsultant Sarah-Jane Trent meen die polisie het hul mag misbruik in hul albei se arrestasies wat onderskeidelik Vrydag- en gisteraand plaasgevind het. Gegewe hoe Trent hanteer is, is sy van mening dat sy nie eens...
deur Forum Nuus | Feb 14, 2017 | Artikels
Verskeie werknemers van AfriForum gaan op Saterdag 4 Maart as die Soolklappers aan die Hardloop vir Lise-veldtog deelneem om geld vir ’n prostese vir haar in te samel. Lise, vrou van dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, se linkerbeen...