deur Forum Nuus | Apr 5, 2017 | Artikels
Die meer as 10 000 inwoners van die droogte geteisterde Calvinia in die Noord-Kaap het die naweek gejubel ná AfriForum en verskeie organisasies met water en voer tot die gemeenskap se redding gekom het. Tydens fase 1 van die Calvinia Waterprojek is sowat 400 000 liter...
deur Forum Nuus | Apr 4, 2017 | Artikels
Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende...
deur Forum Nuus | Apr 3, 2017 | Artikels
Die Jan H. Marais-prys vir uitstekende bydraes tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar deur proff. Jaap Steyn van Bloemfontein en Jan van der Watt van Nederland gedeel. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gesê hulle kry erkenning vir hul...
deur Forum Nuus | Apr 3, 2017 | Artikels
AfriSake sal die Konstitusionele Hof nader indien die Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit deur die parlement goedgekeur word. Dié sakeregte-waghond het vandag in Centurion aangekondig dat hy ’n voorlegging teen die beoogde Wetsontwerp ingedien het...
deur Forum Nuus | Mar 31, 2017 | Artikels
Meer as 600 Pretorianers het gisteraand ’n gemeenskapsvergadering in Silver Lakes bygewoon waar die prominente Suid-Afrikaanse aanklaer adv. Gerrie Nel oor privaat vervolging gepraat het. Nel het onlangs by AfriForum aangesluit om die burgerregte-organisasie se...
deur Forum Nuus | Mar 28, 2017 | Artikels
Die werke van William Shakespeare, wat beskou word as die wêreld se bekendste digter en dramaturg, gaan dalk binnekort minder prominent voorkom en moontlik heeltemal verwyder word uit die Suid-Afrikaanse skoolkurrikulum. Dít volg nadat Angie Motshekga, minister van...