deur Forum Nuus | Mei 18, 2017 | Artikels
Die Universiteit van Pretoria (UP) het gister aangekondig dat vanjaar se serrie-kompetisie gekanselleer is nadat ʼn storm Dinsdag op sosiale media losgebars het oor die inhoud van plakkate wat manstudente tydens dié kompetisie se uitdunrondtes opgehou het. Foto’s van...
deur Forum Nuus | Mei 16, 2017 | Artikels
Kreatief, hoë gehalte, kultuur en natuurlik trots Afrikaans. Dít is die vier pilare waarop De Afrikander Handelshuis (D.A.H), wat onlang sy deure amptelik by die Voortrekkermonument geopen het, geskoei is. Dié unieke handelshuis se naam is afkomstig van die woorde wat...
deur Forum Nuus | Mei 13, 2017 | Artikels
Die Grootfontein Landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap se toekoms is in gedrang weens ʼn verbrokkelde infrastruktuur, wandaministrasie en swak bestuur. Studente van dié landboukollege is ontevrede oor die instandhouding en bestuur van die koshuise, geriewe én...
deur Forum Nuus | Mei 10, 2017 | Artikels
Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar, het honderde mense verlede naweek na die veiligheidsberaad van AfriForum en die Solidariteit Beweging in Pretoria laat stroom. Die doel van dié...
deur Forum Nuus | Mei 6, 2017 | Artikels
Mosioua Lekota, leier van Cope, sê Suid-Afrika het nie die regte leierskap om die land vorentoe te neem om ’n beter toekoms vir almal te help bewerkstellig nie. Hy het by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gepraat oor onder meer...
deur Forum Nuus | Mei 6, 2017 | Artikels
Ons is moeg vir bloed, lyke en koeëls in Suid-Afrika. Só het Yusuf Abrahamjee, ’n teenmisdaad-aktivis, by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gesê waar hy ’n ernstige pleidooi gelewer het dat alle Suid-Afrikaners, ongeag hul ras of...