deur Forum Nuus | Aug 23, 2017 | Artikels
Familielede van Tony Johnston, sy vrou, Madré, en hul driejarige seuntjie, Michael, het onlangs hul harte uitgestort in roerende briewe nadat die verwoestende Knysna-brande die gesin se lewens in Junie geëis het. Tony en Madré was albei siviele ingenieurs en het op ʼn...
deur Forum Nuus | Aug 23, 2017 | Artikels
Lede van die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend buite die Pretoria-Noordse landdroshof teen die dubbele standaarde betoog waarmee rasvoorvalle in Suid-Afrika hanteer word. Dié dubbele standaarde behels volgens AfriForum dat wit-op-swart-aanvalle...
deur Forum Nuus | Aug 22, 2017 | Artikels
Die appèlpaneel van die persraad het vandag beslis dat die blog getiteld: Could it be time to deny white men the franchise?, waarin aangevoer is dat wit mans in Suid-Afrika van hul stemreg ontneem moet word, nie op haatspraak neerkom nie. Dit volg nadat AfriForum...
deur Forum Nuus | Aug 22, 2017 | Artikels
AfriForum het vandag sy omvattende verslag sowel as ʼn dokumentêr, Knysna uit die As, oor die onlangse brande wat op 7 Junie verwoesting in dié gebied gesaai het, bekend gestel. Dié verslag is deur dr. David Klatzow, ʼn forensiese wetenskaplike, saamgestel nadat...
deur Forum Nuus | Aug 21, 2017 | Artikels
Grace Mugabe, Zimbabwe se presidentsvrou, mag dalk vandag veilig terug op eie bodem voel, maar die stryd om haar tot verantwoording te roep, duur voort. Dit is dié mening van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, én die burgerregte-organisasie se regspan....
deur Forum Nuus | Aug 21, 2017 | Artikels
In een van die bloedigste naweke sedert die begin van die jaar, is vier mense in vyf plaasaanvalle vermoor. Die landbou-organisasie TLU SA waarsku dat vanjaar dalk een van die ergste jare nog kan wees wat plaasaanvalle en wrede moorde betref. Sedert die begin van die...