deur AfriForum | Feb 7, 2018 | Artikels
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur word teen Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit met koste gewen. AfriForum het die hof reeds in 2016 genader nadat talle...
deur AfriForum | Feb 5, 2018 | Artikels
Deur Natasha Venter Navorsing oor ’n onderwerp bewys onomwonde dat mens jouself die beste uitdruk in jou moedertaal. Dit is ook die taal waarin jy moeilike konsepte die beste verstaan. Daarom is dit belangrik dat mense voortdurend aangemoedig word om in hul moedertaal...
deur AfriForum | Jan 31, 2018 | Artikels
Die inligting- en kommunikasie-rewolusie is nie verby nie. Dit het nou eers werklik begin. Só meen Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en uitvoerende hoof van ForumTV, ’n nuwe aanlynplatform waar belangrike inligting wat vir AfriForum-lede van waarde...
deur AfriForum | Jan 30, 2018 | Artikels
Die tweede borgtogaansoek van die drie vermeende moordenaars van Sue Howarth sal op 19 Februarie, presies ’n jaar ná die wrede en brutale aanval op haar en haar man, in die landdroshof in Belfast in Mpumalanga aangehoor word. Howarth (64) van Dullstroom is in...
deur AfriForum | Jan 25, 2018 | Artikels
Die Gautengse onderwysdepartement moet ’n lys van “wit skole soos Overvaal” oorhandig sodat “dié probleem van rassisme” by ander skole óók ondersoek kan word. So lui die memorandum wat vandag tydens ’n massa-optog deur sowat 1000 betogers onder leiding van Cosatu aan...
deur AfriForum | Jan 24, 2018 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om 2018 met roepingsgedrewendheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies wat...