deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Artikels
AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer om die drink- en rioolwatergehalte te toets in dorpe waar daar aktiewe AfriForum-takke is. Die...
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Artikels
Die burgerregte organisasie AfriForum se knak korrupsie opleidings-veldtog het vandag in Gauteng afgeskop. Dit volg nadat AfriForum se teenkorrupsie-eenheid na plaaslike vlak uitgebrei het om korrupsie op plaaslike vlak te ontbloot. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum...
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Artikels
Suid-Afrikaners sal dalk binnekort die rolprent- en publikasieraad (RPR) se toestemming moet kry voordat hul op Facebook by hul gunsteling restaurant “aanmeld”. Dit volg nadat die Nasionale Vergadering onlangs die RPR se omstrede voorgestelde internetregulasies-wet...
deur AfriForum | Mar 9, 2018 | Artikels
Die gelykheidshof in Pretoria het vandag beveel dat Luvuyo Menziwa, ʼn voormalige lid van die Universiteit van Pretoria (UP) se studenteraad (SR) en lid van die universiteit se EFF-jeugvereniging, gemeenskapsdiens in armoedige wit gemeenskappe moet verrig. Dit volg...
deur AfriForum | Mar 7, 2018 | Artikels
AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek om die ou Suid-Afrikaanse landsvlag as haatspraak te verklaar, teenstaan. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, verduidelik dat AfriForum nie die ou vlag gebruik nie en dat dié organisasie se...
deur AfriForum | Mar 7, 2018 | Artikels
Deur Zelda Malan Wat aanvanklik as ’n AfriForum Jeugprojek in samewerking met Hoërskool Postmasburg se YCAP-leerders begin het, het vinnig uitgekring en ’n sneeubal-effek in die dorp gehad. Daar is aanvanklik besluit om die zebra- en padstrepe van Houtstraat voor die...