deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Artikels
Die akteurs en vervaardigers Donnalee Roberts en Ivan Botha is van die bekendes wat hul tekortkominge en ervarings met boelies in AfriForum se nuwe Teenboeliegids deel. Dié gids, wat vandag bekendgestel is, sluit onder meer tekens af afknouery, regsadvies, aktiwiteite...
deur AfriForum | Mei 25, 2018 | Artikels
Op 10 Maart 1900 het 31 Boerekrygers tydens die Slag van Driefontein buite Bloemfontein gesneuwel. Hulle is nie behoorlik begrawe nie en hul liggame is net met klippe toegepak wat daartoe gelei het dat hul beendere later in die veld gevind is. Die Theron-familie van...
deur AfriForum | Mei 24, 2018 | Artikels
AfriForum Jeug se Pukke-tak het ingegryp en die graf van Marthinus Wessel Pretorius in Potchefstroom skoongemaak. Volgens Ohann Fourie, nasionale koördineerder van kampusstrukture by AfriForum Jeug, was dié graf, wat in die oorlogsbegraafplaas in Potchefstroom is,...
deur AfriForum | Mei 18, 2018 | Artikels
n Kraal Uitgewers se nuutste boek, Vers & Kapittel, rubrieke en naskrifte oor die digkuns, slaag die gerespekteerde skrywer en digter Daniel Hugo daarin om die internasionale wêreld van digkuns vir die gewone leser nie net toeganklik nie, maar ook aangrypend te...
deur AfriForum | Mei 17, 2018 | Artikels
Die Noord-Gautengse hoë hof het AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) se gesamentlike aansoek om die regering se voorgenome hidrobrekingregulasies nietig te verklaar, van die hand gewys. AfriForum en TKAG het in hul aansoek aangevoer dat die minister van...
deur AfriForum | Mei 11, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het aangekondig dat sowel sy teenkorrupsie-eenheid as sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, die saak van die Ndebele Vaaltyn-stam – wat in 2014 strafregtelike klagtes teen die Kanadese mynmaatskappy...