Header Artwork

Malema hits grondbesetting aan ondanks hofverskyning

Julius Malema, leier van die EFF, het vandeesweek te midde van sy hofverskyning in Newcastle voortgegaan om ondersteuners buite die hof aan te moedig om grond te beset. Malema het op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956 verskyn....

Drie boere sterf in bloedbad-naweek op plase

Die land is die afgelope naweek opnuut geruk nadat drie boere in sewe aanvalle vermoor is. Jeffrey Zetler (62), eienaar van die bekende Mooiberge-aarbeiplaas buite Stellenbosch is aan steekwonde dood nadat aanvallers hom by die plaashek ingewag het. In die tweede en...

Afrikaanse onderwys is die lewensstroom van die taal

As Afrikaanse onderwys tot niet gaan, sal dit ook die einde van Afrikaans as taal beteken. Met dié boodskap het Melanie Buys, onderwysspesialis by die Skoleondersteuningsentrum (SOS) van Solidariteit Helpende Hande se leierskapkongres, die noodsaaklikheid van...

Onderrig moet soos vermaak wees, sê direkteur by Nasa

Tegnologie het die wêreld verander en tegnologie het meegebring dat kinders vandag anders onderrig moet word. Dit was vandag die boodskap van dr. Japie van Zyl, direkteur van Sonnestelselverkenning by Nasa se straalaandrywingslaboratorium, wat via Skype aan die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN