Header Artwork

Sakeregtewaghond betree nuwe fase

Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n nuwe fase betree én ’n nuwe baadjie aangetrek. Die waghond sal voortaan as Sakeliga bekend staan. Nick Vlok, bekende sakeman en voorsitter van Sakeliga, het ’n terugblik gegee op wat AfriSake bereik het sedert die...

Jonges woeker tydens AfriForum se 2018-internskap

Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het verlede week afgesluit. Elf jongmense van onder meer die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van Stellenbosch (US), die...

AfriForum steeds van plan om Jiba privaat te vervolg

Die burgerregte-organisasie AfriForum is steeds van plan om adv. Nomgcobo Jiba, ’n voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), privaat te vervolg ondanks ’n uitspraak deur die appèlhof wat haar en adv. Lawrence Mrwebi se skrapping as advokate van die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN