deur AfriForum | Aug 3, 2018 | Artikels
Sowat 80% van Suid-Afrika se rioolaanlegte is wanfunksioneel of funksioneer glad nie en die regering stort daagliks omtrent 5 000 megaliter gedeeltelik behandelde of onbehandelde riool in riviere. Só sê Marcus Pawson, AfriForum se hoof van omgewingsake, oor die...
deur AfriForum | Aug 2, 2018 | Artikels
AfriForum-lede wat in die toekoms korttermynversekering deur Virseker uitneem, sal bydra om miljoene rande vir Afrikaanse onderwys te ontsluit. Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum deel is, en Virseker het vandag ’n vennootskap gesluit, wat ’n nuwe fase vir...
deur AfriForum | Aug 1, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie het pas ’n klag teen Julius Malema, leier van die EFF, by die Lyttelton-polisiestasie ingedien ingevolge artikel 120 (7) van die Wet op die Beheer van Vuurwapens. Malema het in die naweek glo kort ná die feesvieringe van die party se 5de...
deur AfriForum | Jul 31, 2018 | Artikels
Grondgrype, onwettige grondbesettings en voorstelle om artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is aan die orde van die dag. Boere en eienaars van landbougrond veral, is bekommerd oor die toename in grondgrype en...
deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Artikels
Grace Mugabe, voormalige presidentsvrou van Zimbabwe, se diplomatieke immuniteit is in die Johannesburgse hooggeregshof tersyde gestel. Uitspraak in dié saak is vroeër in die Noord-Gautengse hoë hof voorgehou in AfriForum se aansoek teen die minister van...
deur AfriForum | Jul 26, 2018 | Artikels
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam, naamlik dat die onderwysdepartement se aansoek om appèl met koste verwerp word. Dié uitspraak volg nadat die...