Header Artwork

Afrikaners is hier om te bly

Barend Uys, adjunk uitvoerende hoof van gemeenskapsake by AfriForum, het vandag by die burgerregte-organisasie se derde nasionale takkongres gepraat oor die belangrike rol wat ankerdorpe in die toekoms vir lewensvatbaarheid in Suid-Afrika gaan speel. Uys verduidelik...

Afrikaners se bestaansvraagstuk vra groter konsentrasie

Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het vandag by AfriForum se nasionale kongres gesê Afrikaners se probleme en hul bestaansvraagstuk sal in die toekoms deur kulturele kantons en ’n werkbare konsentrasiestrategie opgelos kan word. Buys het gesê volke...

Nuwe konstitusie nodig om vervallende Grondwet te vervang

Die Grondwet het verval en ’n vyfpotige mislukking geword waarop Afrikaners nuwe antwoorde moet bied. ’n Nuwe gunstige konstitusie moet geskep én geleef word anderkant die finale Grondwet, het prof. Koos Malan, dosent in publiekreg aan die Universiteit van Pretoria,...

AfriForum Jeug vier tiende bestaansjaar

“Ons as AfriForum Jeug aanvaar vandag die verantwoordelikheid om ’n Afrikaner-herlewing daar te stel.” Só het Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, vandag by die burgerregtewaghond se derde kongres gesê. Die jeugvleuel vier vanjaar sy tiende bestaansjaar en het tans 60...

AfriForum groei in 13 jaar tot 212 000 lede

Die burgerregtewaghond AfriForum het oor ’n tydperk van 13 jaar tot 212 000 lede gegroei. William Waugh, adjunk- uitvoerende hoof van operasionele sake by AfriForum, het tydens die organisasie se nasionale kongres ’n oorsig gegee oor waar die organisasie begin het en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN