deur AfriForum | Sep 3, 2018 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum, Akkerland Boerdery, die landbou-organisasie TLU SA, die vakbond Solidariteit en Agri Limpopo het vanoggend tydens ’n mediakonferensie aangevoer dat die regering met sy huidige pogings om twee plase (Lukin en Salaita) van Akkerland...
deur AfriForum | Aug 29, 2018 | Artikels
Gemoedere het gisteraand (28/8/2018) hoog geloop by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging tydens ’n openbare vergadering oor die departement van onderwys se wysigings aan die toelatingsvereistes vir skoliere in Gauteng. Die vergadering is deur Panyaza Lesufi,...
deur AfriForum | Aug 28, 2018 | Artikels
Sowat 31% van kinders op Solidariteit Helpende Hand se voedingsprogram gaan slaap saans honger. Só lui die Helpende Hand Slaaphonger-verslag, wat handel oor die hongersnood van kleuters wat tans begunstigdes op dié organisasie se voedingsprogram is. ’n Totaal van 52...
deur AfriForum | Aug 27, 2018 | Artikels
Deur Mariska Nanni Meer as 600 lede van AfriForum se tak- en veiligheidstrukture regoor die land het dié burgerregte-organisasie se derde nasionale kongres die afgelope naweek in Warmbad bygewoon. En hoewel dié lede van verskillende dorpe gekom het, het hulle almal...
deur AfriForum | Aug 25, 2018 | Artikels
Thomas Sinha, ’n inwoner van die selfstandige Europese provinsie Suid-Tirool, het dié gemeenskap se stryd vir selfstandigheid by die derde AfriForum takkongres gedeel. Suid-Tirool is ʼn selfstandige provinsie in die noorde van Italië en grens aan die noorde van...
deur AfriForum | Aug 25, 2018 | Artikels
“Niks merkwaardig in die geskiedenis het tot stand gekom sonder mense wat ’n droom bedink het nie.” Só meen Frans de Klerk, uitvoerende hoof van die Dorpsraad van Orania. Hy het tydens AfriForum se derde takkongres gepraat oor die groei van Orania en hoe drome ’n...