Header Artwork

AfriForum vereer skeppers van hoop

Gemeenskapsveiligheid het vanjaar tydens die AfriForum Nasionale Kongres toekennings aan AfriForum-buurtwagte wat uitnemende diens gelewer het om die veiligheid van hul onderskeie gemeenskappe te bevorder, oorhandig. Daar is hoofsaaklik twee kategorieë van...

Solidariteit Jeug sien om na jongmense in die werkplek

Die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (Saqa) het verlede jaar bekend gemaak dat die koers waarteen Suid-Afrikaners tersiêre kwalifikasies verwerf die koers van werkskepping ver verbygesteek het sedert 1994. Millenniërs (mense gebore tussen 1981 en 1998) maak tans...

AfriForum-buurtwag help om brande in Witrivier te bestry

Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het vandeesweek in samewerking met die plaaslike gemeenskap en brandweerdienste dae en nagte omgewerk om ernstige veldbrande in die omgewing te blus. Volgens Johan Pelser, ’n lid van AfriForum se Witrivier-buurtwag, het ’n veldbrand...

Propvol Forum Tydskrif op pad na AfriForum-lede

Die derde uitgawe van 2018 se Forum Tydskrif in is in die pos of sal eersdaags voor jou deur afgelewer word. AfriForum se meer as 214 000 lede word in dié uitgawe moed ingepraat om ondanks moeilike omstandighede in die land nie hoop te verloor nie. Vandaar dan ook die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN