deur AfriForum | Nov 21, 2018 | Artikels
Deur Alet Rademeyer AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van die burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, die Jimmy-gesin teen die Ford Motormaatskappy gaan verteenwoordig ná Reshall Jimmy in Desember 2015 doodgebrand het toe die...
deur AfriForum | Nov 19, 2018 | Artikels
Deur Ian Cameron Albert Schweitzer, bekende skrywer en filosoof, het geglo “die doel van ons menslike bestaan op aarde is om te dien, om medelye te betoon en die wil te hê om ander te help”. Ek kan getuig van ’n jaar waar duisende AfriForum Gemeenskapsveiligheidslede...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Artikels
AfriVriendelik, ‘n AfriForum-inisiatief wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, het vanjaar weer ʼn opwindende entrepreneurskompetisie aangebied wat ten doel het om entrepreneurs wat in Afrikaans sake doen se onderneming ’n hupstoot en wye...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Artikels
AfriForum se stryd om Julius Malema, omstrede leier van die EFF, tot verantwoording te roep, is besig om vrugte af te werp. Malema en sy party het nie vandag goeie nuus in die Noord-Gautengse hoë hof gekry nie. Die vyfde kostebevel in twee jaar teen Malema en die EFF...
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Artikels
“Ons is nie ‘swart genoeg’ om deur hierdie proses gehelp te word nie. Ons soek net dieselfde erkenning en respek as enige ander persoon wat ’n uniform gedra het.” Só sê Luke Plaatjies, president van die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps en Militêre Veterane-vereniging...
deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Artikels
Suid-Afrika het nie ’n tekort aan digters in Afrikaans nie. Só getuig die werk van talle nuwe en gesoute talent wat in die jongste uitgawe van Stemme uit die Suiderland XIII vervat is. Stemme uit die Suiderland word deur die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans...