Header Artwork

AfriForum takel enorme grondeis in Centurion-gebied

AfriForum se regspan het die grondeisekommissie skriftelik in kennis gestel van die organisasie se voorneme om ’n grondeis teen te staan wat op nagenoeg 4 000 ha residensiële grond in die Centurion-omgewing ingestel is. Die restitusie-eis se waarde beloop sowat R4...

Ondersoek na Kuga-brandslagoffer se dood uitgestel

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag namens die Jimmy-gesin in die Wes-Kaapse hoë hof verskyn in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy. Jimmy het in Desember 2015 doodgebrand toe die Ford Kuga wat hy bestuur...

De Goede Hoop verwelkom nuwe nooientjies en lakeie

De Goede Hoop is nie net ’n koshuis nie, maar jou huis weg van die huis af. Dis ’n plek waar jy met ope arms ontvang en met liefde en respek hanteer word. Dit is ’n verlengstuk van die ouerhuis, waar jy voorberei word vir die toekoms. Só meen Salet Scheffer,...

AfriForum Jeug gaan woeker in 2019

Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om vanjaar  met roepingsgedrewenheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN