deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Artikels
Die historikus, dr. Jackie Grobler, se splinternuwe boek word beskryf as die mees omvangryke bron oor die Eerste Vryheidsoorlog. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881, is vandag by Solidariteit se hoofkantoor in Pretoria bekendgestel en die inhoud spruit uit Grobler se...
deur AfriForum | Mar 8, 2019 | Artikels
’n Aangrypende, ontstellende, maar uiters noodsaaklike dokumentêre film oor die geskiedenis van grondbesit in die land is gisteraand deur AfriForum en Forum Films in Menlyn Park in Pretoria bekendgestel. Disrupted Land is deur Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van...
deur AfriForum | Mar 6, 2019 | Artikels
Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het skielik van sy kwotaplan vir skole-atletiekspanne afgesien nadat AfriForum in ’n skrywe aan die liggaam aangedui het dat hy van voorneme is om dié planne in die hof te beveg. Sasa het op 5 en 25 Februarie in omsendskrywes aan...
deur AfriForum | Mar 5, 2019 | Artikels
Die vakbond Solidariteit en die burgerregte-organisasie AfriForum het gesamentlik ’n veldtog teen rassekwotas geloods. Solidariteit gaan môre in die arbeidshof in Johannesburg argumenteer dat die ministerie van sport en ontspanning se transformasiehandves tersyde...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Artikels
AfriForum het skrywes aan die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid in al nege provinsies gerig om die strafregtelike klagtes op te volg wat die burgerregte-organisasie teen die nege departementshoofde van gesondheid in November 2018 ingedien het. Hierdie nege...
deur AfriForum | Mar 1, 2019 | Artikels
Deur Bernard Pieters In die afgelope paar weke het kampusse regoor Suid-Afrika weer onder die jaarlikse golf van geweld, dreigemente van geweld en die opskorting van akademiese programme deurgeloop. Die South African Student Congress (Sasco) het beweer lede van die...