deur Forum Nuus | Jul 2, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld van Oudpres. Marthinus Theunis Steyn sonder omhaal soos diewe in die nag verwyder. Dié standbeeld was glo vir sommige mense aanstootlik en het...
deur Forum Nuus | Jun 29, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
In tye van nood en onsekerheid is dit baie maklik om wanhopig te raak. Die teendeel is egter ook van baie mense waar. Gegewe Afrikaners se geskiedenis en die baie kere wat hulle in die verlede as’t ware letterlik in sak en as was, is swaarkry dikwels ’n dryfveer wat...
deur Forum Nuus | Mei 29, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Suid-Afrikaners is nou reeds vir meer as 60 dae weens die staat van inperking in ongewone omstandighede vasgevang. Die uitwerking van die Covid-19-pandemie was en is steeds vernietigend. Behalwe dat mense se werk, roetine, verhoudings, finansiële vermoë en waarskynlik...
deur Forum Nuus | Mei 5, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Ek het vanoggend die eerste keer tannie van ’n fris, gesonde babaseuntjie geword. Vandag dink ek weer hoe waar die woorde is dat dit maar goed is dat die mens nie weet wat die toekoms inhou nie … Hoe op aarde sou ons verlede jaar wou sien dat klein GH vandag...
deur Forum Nuus | Mar 18, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Suid-Afrikaners praat feitlik oor niks anders as Covid-19 nie. Dit kan ’n mens begin dreineer en uitput, selfs al het jy nie een van die simptome van die gevreesde Korona-virus nie. Die regering het ’n noodtoestand afgekondig en in die lig van soortgelyke optrede en...
deur Forum Nuus | Mar 3, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Die sewejarige Imaan Solomons sterf verlede week in die spervuur van ’n bendeskietery in Ocean View in die Wes-Kaap. In Elsiesrivier is ’n hele gemeenskap in rou gedompel ná Tazné van Wyk (8) wreed vermoor is deur ’n misdadiger wat op parool uit was. En Sondag word...