deur Forum Nuus | Jun 1, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie kan haar maar vir ’n fel stryd rondom die omstrede Kubane-kwessie voorberei. Terwyl sy die publiek probeer mislei het deur voor te gee dat Solidariteit die saak teruggetrek het...
deur Forum Nuus | Mei 24, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die regering kan hom vir ’n stortvloed regsoptrede en teenkanting voorberei ná wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer is. Die voorstelle het wye en woedende reaksie ontlok en word ook deur opposisiepartye en...
deur Forum Nuus | Mei 21, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Zydèlia Venter Akademia het op Donderdag 20 Mei 2021 die uitnemende akademiese prestasies van 2020 tydens ʼn spoggeleentheid by die Atterbury Teater in Pretoria erken. Weens Covid-19-regulasies is kwalifikasies vroeër vanjaar in absentia oorhandig, maar het die...
deur Forum Nuus | Mei 13, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer ’n Woede is onder gewone mense aan die opbou oor hulle steeds belasting moet betaal, terwyl hul hardverdiende geld deur die ANC-regering gesteel en deur amptenare aangewend word om hulself te verryk. Só meen kenners wat vandag aan ’n...
deur Forum Nuus | Mei 13, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Forum Sekuriteit het die afgelope twee dae hul eerste basiese brandbestrydingskursus in Kloofsig, Centurion, aangebied. Personeel van AfriForum se hoofkantoor, lede van die Benoni-buurtwag en personeel van die Buffelsfontein Restaurant het die kursus bygewoon....
deur Forum Nuus | Mei 12, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Carina Bester Marita van der Vyver se bekende boek Die dinge van ’n kind, wat in 1994 verskyn het, is deur meesters in die bedryf in ’n teaterproduksie omskep. Dié produksie het vir die eerste keer in 2019 by die Aardklop-kunstefees op die planke gekom en was...