deur AfriForum | Des 10, 2018 | Artikels
Die laaste uitgawe van 2018 se Forum, AfriForum se ledetydskrif, is in die pos of reeds by van ons lede se huise afgelewer. 2018 sal onthou word as ’n jaar waarin enorme eise en uitdagings aan individue en organisasies soos ons s’n gestel is. Daar het baie dinge op...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Artikels
As die vlak van aanvalle en moorde op boere moet voortgaan teen die huidige tempo, gaan Desembermaand in ’n bloedbad ontaard. Só sê Ian Cameron, AfriForum se nasionale hoof van gemeenskapsveiligheid, na aanleiding van die 402 plaasaanvalle en 51 plaasmoorde wat sedert...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Artikels
Die historiese Pres. Brand-begraafplaas in Bloemfontein is vanjaar danksy die betrokkenheid en bydraes van verskeie rolspelers opgeknap en pragtig omhein. Die inwyding op 14 Julie vanjaar het saamgeval met die president se afsterwe 130 jaar gelede. Tydens dié...
deur AfriForum | Des 5, 2018 | Artikels
’n Voorsitter van een van AfriForum se plaaslike takke is beseer nadat sy verlede week kniediep in ’n gat geval het toe ’n stuk teerpad onder haar meegegee het. Isolde Laesecke, voorsitter van AfriForum se Bethlehem-tak, sê die voorval het gebeur toe sy ondersoek gaan...
deur AfriForum | Nov 29, 2018 | Artikels
AfriForum het vanjaar weer sy stryd teen die miskenning van minderheidsregte en onteiening sonder vergoeding voorgesit by die Verenigde Nasies in Genève, Switserland. Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het die burgerregte-organisasie se saak gestel...
deur AfriForum | Nov 29, 2018 | Artikels
’n Volbank regters sal na verwagting môre uitspraak in AfriForum se hofaansoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof gee. AfriForum het ’n dringende aansoek in dié hooggeregshof gebring om te keer dat die parlement se Grondwet-hersieningskomitee se verslag, om die Grondwet...