deur Forum Nuus | Aug 6, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Dit was ’n besige week vir AfriForum op verskeie fronte. Verskeie takke het aan massapatrollies deelgeneem en Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het selfs ’n mondelingse voorlegging by Krieket Suid-Arika (KSA) gemaak. Kriel het Dinsdag ’n voorlegging aan...
deur Forum Nuus | Aug 5, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer As daar nou een ding is wat AfriForum en die res van die land tydens die onlangse protesoptogte en plundering in KwaZulu-Natal en Gauteng geleer het, is dit dat gemeenskappe slaggereed moet wees om hulself te beskerm en te beveilig. Bheki Cele,...
deur Forum Nuus | Aug 4, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum is teen enige vorm van rassisme in die samelewing én in krieket gekant. Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregtewaghond, vandeesweek in ’n mondelingse voorlegging by Krieket SA (KSA) se Social Justice and Nation...
deur Forum Nuus | Aug 4, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die COVID-19-pandemie het sedert dit die land in Maart verlede jaar getref het ’n geweldige impak op kunstenaars gehad. Tientalle se loopbane het letterlik tot stilstand geruk met byeenkomste, feeste en vertonings wat weens die staat van inperking...
deur Forum Nuus | Jul 19, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “As iemand nie meer iets wil hê nie, dan gee hulle dit vir my.” Dit is die 73-jarige skrywer, reisiger, amateur-historikus en versamelaar, Nico Moolman, se antwoord op hoe hy ’n museum op sy oudag geopen het, en dít nog buite ’n klein...
deur Forum Nuus | Jul 16, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Beweerde tenderbedrog in Vryheid, KwaZulu-Natal, het na raming moontlik reeds miljoene rande in Hendrick Vusumuzi Mbatha, ’n plaaslike sakeman, se sak gesit pleks van in die AbaQulusi-munisipaliteit se koffers. AfriForum het in Mei ’n hofsaak...