deur Forum Nuus | Jan 27, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Terwyl die ANC-regering met openbare verhore landwyd voortgaan om landsburgers ’n rat voor die oë oor sy nasionale gesondheidsversekering (NGV) te draai, lig AfriForum die publiek en sy lede oor die ware toedrag van sake in. ’n Vergadering word môreaand (28 Januarie)...
deur Forum Nuus | Jan 24, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Klaus Schwab, stigter van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF), het onlangs in Davos, Switserland, tereg opgemerk dat een van die heel grootste uitdagings van vandag die begrip van die vierde tegnologiese rewolusie is. Dié ingewikkelde kwessie en die impak van taal...
deur Forum Nuus | Jan 23, 2020 | Artikels, Forum Nuus
’n Mens kan maar net wonder of Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, se besoek vandeesweek in Vereeniging werklik enige vrugte gaan afwerp rondom die Vaalrivierkrisis aangesien die Menseregtekommissie (MRK), die Suid-Afrikaanse...
deur Forum Nuus | Jan 20, 2020 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om by die tradisionele leierskapsaak van die Barolong Boo Seleka tradisionele raad van Thaba ’Nchu, naby Bloemfontein, betrokke te raak. Dit kom nadat Ace Magashule, vorige premier van die Vrystaat, op grond van ‘n...
deur Forum Nuus | Jan 15, 2020 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum gaan vanoggend skriftelike kommentaar per hand by die parlement indien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Die wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet, wat oor eiendomsreg handel, te wysig sodat eiendom sonder...
deur Forum Nuus | Jan 15, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die minister van polisie, Bheki Cele, moet eerder daarop fokus om misdadigers in plaas van wettige vuurwapeneienaars se regte te beperk. Só meen Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum. Hy het gereageer op Cele se onlangse uitlatings dat hy droom van...