deur Forum Nuus | Mar 26, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif is gedruk, maar kan weens die impak van COVID-19 en die staat van inperking nie nou dadelik by ons lede afgelewer of gepos word nie. Ons het egter ’n plan gemaak en die tydskrif kan nou aanlyn gelees word by...
deur Forum Nuus | Mar 26, 2020 | Artikels, Forum Nuus
’n Paar uur voordat Suid-Afrika om middernag (26 Maart) ’n grendelstaat word, staan kosvoorraad by die Solidariteit Helpende Hand-gemeenskapsentrum in Derdepoort, oos van Pretoria, gereed om deur behoeftige gesinne afgehaal te word. Elize Bezuidenhout,...
deur Forum Nuus | Mar 23, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marnus Kamfer Met die koms van die COVID-19-pandemie, het die meeste lande, waaronder Suid-Afrika, drastiese stappe aangekondig in ’n poging om die verspreiding van dié gevreesde virus hok te slaan. Suid-Afrikaners is skielik onderworpe aan ’n rits regulasies van...
deur Forum Nuus | Mar 23, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Suid-Afrikaanse ekonome waarsku dat die ekonomiese gevolge van die Koronavirus erger kan wees as die impak wat dit op burgers se gesondheid het. Hoewel die drastiese stappe om die Korona-pandemie te stuit ’n vernietigende uitwerking op veral kleinsakeondernemings kan...
deur Forum Nuus | Mar 20, 2020 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum se veiligheidsafdeling monitor die impak en verspreiding van COVID-19 en is daagliks in kontak met die organisasie se 150 buurtwagstrukture op grondvlak. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, sê die burgerregte-organisasie is op...
deur Forum Nuus | Mar 18, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Solidariteit Beweging en sy instellings het vandag omvattende planne bekendgemaak in die stryd teen die Koronavirus (COVID-19) wat wêreldwyd krisisafmetings begin aanneem het. Wêreldwyd het meer as 200 000 mense die virus tot dusver opgedoen, terwyl meer as...