deur Forum Nuus | Des 3, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Julius Malema, die EFF en die ondersteuners van dié party móét gedwing word om op te hou om liedere te sing wat haatspraak en geweld aanhits. Hul optrede verhoog onnodige rassespanning in die land en druis in teen ’n vreedsame demokrasie....
deur Forum Nuus | Des 2, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Terwyl adv. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger van Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering in die parlement, vandag op die tweede dag van haar verhoor aangevoer het dat die saak teen haar polities gemotiveerd is, het ’n...
deur Forum Nuus | Des 1, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer en Alet Rademeyer Die verhoor van Thandi Modise, speaker van die parlement, se dieremishandelingsaak het vandag in die Potchefstroomse Streekshof begin. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, vervolg Modise...
deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Kersfees is om die draai en Kraal Uitgewers bied ’n ongelooflike winskoop vir boekwurms aan. ’n Plaasmoordpakket is vanaf 27 November tot 30 November teen net R200 beskikbaar. Die vier boeke Treurgrond, Kill the boer, Plaasmoorde/Farm murders en...
deur Forum Nuus | Nov 27, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Phillip Schutte en Pieter Doorewaard van Coligny is vandag in die Appèlhof in Bloemfontein onskuldig bevind aan alle aanklagte teen hulle. Regter Ronnie Hendricks het hulle vroeër in die Sonneblomsaak skuldig bevind aan moord op die tiener...
deur Forum Nuus | Nov 26, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Die AfriForumBuurtBot, wat aan die begin van die staat van inperking van stapel gestuur is, is nou in die hele noordelike streek inwerking. Volgens Andries Opperman, provinsiale veiligheidskoördineerder vir AfriForum, is dit ’n waardevolle...