deur Forum Nuus | Aug 18, 2015 | Artikels
Onderwyskenners is bekommerd oor wat in die openbare onderwysstelsel aan die gang is gegewe die feit dat meer as 115 000 bykomende kandidate vanjaar die matriekeksamen gaan aflê. Die departement van basiese onderwys het vandeesweek op ’n onderwyskonferensie in die...
deur Forum Nuus | Aug 18, 2015 | Artikels
Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die staatsbeheerde SAUK, se aanval vandeesweek op mediavryheid, is ’n wekroep dat media-instellings versterk moet word wat nie aan die regering verbind is nie. Só meen Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum. Roets het...
deur Forum Nuus | Aug 17, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug neem vanjaar vir die vyfde keer deel aan die verkiesing van die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by die Universiteit van Pretoria (UP). Sedert AfriForum Jeug begin deelneem het aan die VSR-verkiesing by Tuks, het die...
deur Forum Nuus | Aug 17, 2015 | Artikels
Die burgerregte-organisasie gaan van 5 – 12 Desember sy heel eerste leierskapsontwikkelingskamp vir kinders van AfriForum-lede aanbied wat vanjaar in gr. 11 is. Volgens Salet Scheffer, koördineerder van die kamp, wat by Mooikrans Equus in Amersfoort in Mpumalanga...
deur Forum Nuus | Aug 17, 2015 | Artikels
Op die vooraand wat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ’n verslag oor plaasmoorde moet vrystel, is nog ’n bejaarde boer, Ruben Gouws (65) en sy ma, Hermien (88) in die naweek wreed op hul plaas in Ida in die Oos-Kaap vermoor. Drie aanvallers het hulle met...
deur Forum Nuus | Aug 14, 2015 | Artikels
Die minister van basiese onderwys se plan om Mandaryns vanaf volgende jaar as nie-amptelike en opsionele taal in openbare skole in te voer, is “absurd” en “waansinnig”. Só meen onderwyskundiges met wie Forum Nuus gepraat het. Angie Motshekga wil Mandaryns vanaf...